Successfully reported
+42

Quad-T Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4774 De Wild Road, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quad-T Bed and Breakfast is in Ga-Rankuwa geleë, naby sentraal Brits en Pretoria. Die eiendom is ook 'n uur se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.

Die verblyf bestaan uit 14 kamers met ontbyt en aandete. Elke kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en sommige het twee enkelbeddens, 'n bad en 'n stort. Daarbenewens het kamers toegang tot gratis WiFi, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die eiendom beskik ook oor braaigeriewe, 'n kroegarea en veilige parkering vir voertuie. Quad-T B&B is om die draai van twee restaurante geleë, en 'n rit vanaf Elite Trade Centre, om maar net 'n paar geriewe in die omgewing te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tebogo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4774 De Wild Road, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Quad-T Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4774 De Wild Road, Ga-Rankuwa, Britz, 0260, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK7nT4GSfPuPkPDJ4J1za9p0hCpEvkEaiMjsam6R1sLHJRgudRY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4774 De Wild Road Ga-Rankuwa 0260 Noordwes 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -25.619223715248 27.961533798105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang