Successfully reported

Quaggasfontein Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige lekker karooplaas verblyf. Lekker rustige karooplaas verblyf, met alles wat jy nodig het. Dankie julle vir 'n ongelooflike lekker bly op julle plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlikste plaas kuier. Die lekkerste plaaskuier! Salige rustigheid na 'n dag op die pad. Beslis 'n keuse vir 'n oornagstop terug Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die derde keer wat ons van die verblyf gebruikmaak en sal weer gaan. Die eenhede is netjies, goed versorg en skoon en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kd V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A quiet, peaceful and wonderful stay on a working farm. A wonderful stay on a working farm with Persian sheep and Angora goats. The accommodation was beautiful and clean, and the bed and bedding were superb. Accommodation looked onto the sheep and goat pens, and we were blessed to visit at a time just after all the lambs were born, so it was really beautiful to see and experience this. The host was really helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katelin S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

A great place to stay overnight. Was on a business trip. Definitely a great place to stay overnight. More than enough parking, safe and feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker, rustig, gemaklik. Baie netjies op plaas, stil weg van verkeer geraas. Hoor net plaasdiere. Eenheid goed uitgerus met braai stoep en alle nodige kombuisware wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Die stilte van die Karoo is musiek vir die siel. Dit was heerlik. PG is baie aangenaam en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf! Alles was puik! Ons sal weer by Quaggasfontein oornag en die verblyf sonder twyfel sterk aanbeveel by ons familie en vriende. Die gastehuis was uitsonderlik skoon en netjies - dit kan onmoontlik nie beter nie. Lekker stil en rustige plaasatmosfeer. PG het ons baie vriendelik en gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker en mooi. Ons was baie verbaas om die pragtige plekkie in die Karoo te vind, sulke mooi dekor en mens voel sommer welkom. Lekker vuurtjie gemaak en vleisie gebraai wat by die plaas bestel is. Heerlike plaasatmosfeer. Goed toegerus, lekker geslaap. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Hierdie plek is nie net vir een nag se slaap nie, jy wil langer bly. Die 5 goed wat belangrik is vir my as reisiger: 1. Temperatuurbeheer. Is daar aircon, verhiting of verkoeling in die kamers? 2. Tee/koffie geriewe. Is daar goeie kwaliteit koffie beskikbaar met melk? Koekies en beskuit is 'n bonus. 3. Het die badkamer 'n goeie stort, m.a.w., groot stortkop en goeie drukking? Is daar badkamer matjies vir winterseisoene? Is daar 'n koekie seep of bied hulle net liquid soap? Liquid soap is onprakties as jy nie 'n loofah het nie. 4. Goeie kwaliteit linne en genoeg komberse vir koue aande. 5. Goeie internet en TV-pakket. Hierdie plek het al 5!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PG Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Quaggasfontein Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1320daafdb1cb908d4474ca80b145df105eb2c905327114d6282af4ac6d9b1945c8c4b9807244014d92129136856b2450ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 Off the N12 Quaggasfontein Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.425251091548 22.57186136793
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang