Quaint Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32A Stafford Street, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Quaint Cottage bied gehalte-selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom met sy eie privaat ingang in Westdene, Johannesburg, ideaal vir 'n klein gesin of 'n alleenreisiger.
Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapareas, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaaparea het 1 enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het twee rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en deel die tuin met die eienaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32A Stafford Street, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32A Stafford Street, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang