Quarter Deck 10
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Quarter Deck 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstel in die Port St Francis-landgoed. Die woonstel bied lieflike see- en hawe-uitsigte, wat die ideale rustige, kus-omgewing skep vir klein gesinne of groepe vriende.
Die woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het toegang tot die balkon met uitsigte oor die hawe, en die ander 2 slaapkamers is privaat geleë aan die ander kant van die woonstel. Die hoof en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort, en die tweede en derde badkamers het slegs storte.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Daar is 'n TV in een van die slaapkamers en in die sitkamer.
Die balkon kyk uit oor die hawe en het sitplek buite en braaigeriewe.
Die woonstel is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf seekosrestaurante in die Port St Francis-hawe. Gaste het toegang tot die privaat strand binne die landgoed, en privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Doendinge in die area sluit kuswandelings, visvang, sonsondergang-kanaalvaarte en perdry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 109
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Quarter Deck 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang