Quarterdeck Port
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Quarterdeck Port is 'n bekoorlike woonstel wat uitkyk oor die see in 'n veilige hawe in St. Francisbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elkeen van die slaapkamers beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met sitplek buite oopmaak.
Komplimentêre WiFi en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Dié woonstel is stapafstand van restaurante en die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Ligging
- 3 Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6070, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Triton Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang