Quayside 1006
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Canal Quay Road, Quayside 1006, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Quayside 1006 is 'n woonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfrontkompleks in Point Waterfront, Durban bied. Die woonstel bied 'n uitsig oor die see en is ideaal vir gesinsvakansies of sakereisigers.
Dié woonstel op die tiende verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoeljies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV en lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met 'n see-uitsig.
Die kompleks is naby die strand, uShaka Marine World, uitstekende restaurante en koffiewinkels geleë. Boonop kan gaste ook die verskeie watersportsoorte by die strand geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sylvia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Canal Quay Road, Quayside 1006, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Quayside 1006 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 Canal Quay Road, Quayside 1006, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang