Queen's Corner
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Queen Street, Wellington, 7650, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Queen's Corner is 'n stylvolle ateljeewoonstel in die hartjie van Wellington, ideaal vir paartjies, sakereisigers of solo-ontdekkingsreisigers.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n gemaklike koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, broodrooster, induksieplaat, koffiemasjien en mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot 'n Weber-braai en gratis WiFi. Die woonstel is gerieflik geleë naby plaaslike wynkelders, bergfietsroetes en bekoorlike kafees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Queen Street, Wellington, 7650, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Queen Street, Wellington, 7650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang