Queens View 25
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 36 Queen Street, Queen's View Unit 25, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            Queens View 25 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Margate, ongeveer 800 m van Manaba-strand af. Dit is 'n ideale tuisbasis vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike verblyf.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot hul eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n oordekte balkon met 'n eetkamertafel en gasbraai, en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Nabygeleë besienswaardighede soos Oribi-kloof, Pure Venom Reptile Park en verskeie gholfbane is net 'n kort rit weg.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 382
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 36 Queen Street, Queen's View Unit 25, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 36 Queen Street, Queen's View Unit 25, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang