Successfully reported
+86

Queensburgh Self-catering

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 068 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Queensburgh B&B and Self-catering bied 4 ster-verblyf in Queensburgh in Durban.

Verblyf word in 5 tweeslaapkamer-eenhede en 'n kothuis met slaapplek vir 6 gaste gebied. Elke eenheid het 'n kombuisie wat 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, kroegyskas en ketel het, asook 'n TV en WiFi. Elke kamer het 'n balkon of 'n stoep.

Die hoofkothuis het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 2 TVs met Openview, WiFi, lugversorging en 'n privaat stoep met braaigeriewe in.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, Jacuzzi en rustige tuine om in te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Beveel Queensburgh Self-catering beslis aan. Beveel Queensburgh Self-catering beslis aan! Ons huis weg van die huis as ons in die Queensburgh area is.
Mrt 2025
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Die beste plek om te bly! Puik diens en dit is so mooi! Heerlik gebly soos altyd!
Feb 2025
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en gaan beslis weer daar bespreek. Baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel. Die beste plek om te bly as jy Queensburgh besoek.
Sep 2024
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly! Beveel Queensburgh Self-catering beslis aan. Vriendelike diens, netjies en veilig. Sal beslis weer hier bespreek.
Apr 2024
Kubeshnee T
4.6
Stay was comfortable. Stay was good and met our requirements for a few days. Place was clean, and the surroundings were quite pretty.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Queensburgh B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Queensburgh Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 068
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 068
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 068
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a1e839f737af8113f79aa7b4b71e92bd4f10616c44c28f2ffc73de3a8c9aa3e887ec8be2764bd3a7d1532042ec14b504c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 068 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 7 Hyde Avenue Malvern Queensburgh 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 09:00 -29.8834921 30.9105352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang