Quillets View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 504 Naauwpoort Street, Unit 4C, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Quillets View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde meenthuis in Clarens. Die meenthuis is ideaal geleë 2 km vanaf die hoofplein met sy winkels, restaurante en galerye.
Die meenthuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die meenthuis beskik oor 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en binnebraai-area. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n slim-TV, en 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8 in.
Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Cherish Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 504 Naauwpoort Street, Unit 4C, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Quillets View het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 504 Naauwpoort Street, Unit 4C, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang