Successfully reported
+17

Tierhoek Cottages Quince Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Tierhoek Cottages Quince Cottage is 'n knus selfsorgkothuis wat op 'n werkende organiese vrugteplaas geleë is aan die voet van die majestueuse Langeberge naby Robertson. Quince Cottage is bo-op die plaas geleë en kyk uit oor die suurlemoenboorde tot in die Langeberge. Hierdie idilliese bestemming lok met sy skoonheid en afsondering.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stapelbed is in die alkoof beskikbaar. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskassie en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4 insluit. Die sitkamer het gemaklike sitplek en spog met 'n binnenshuise kaggel. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel waar gaste kan ontspan en hulself in die pragtige omgewing kan verdiep.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tierhoek Cottages Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e416512eea4b4d1a59553ab347ecbca6ccbd6f91c9a769678d65752a2c5a0f88fe670350338d2ee01317aebad35d8b91c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.712195386949 19.789468705522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang