Quinn Cottage & Studio
Beskrywing
Die ateljeewoonstel het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en onderdakparkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
Rook binne of naby enige van die geboue is streng verbode.
Harde geluide en ontwrigtende gedrag sal nie geduld word nie.
Die swembad en vermaaklikheidsareas is oop vir gaste tussen 07:00 en 22:00.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Ekstra gaste sal nie toegelaat word sonder vooraf reëlings nie.
Gaste word versoek om die toegekende parkering te gebruik.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar voor aankoms.
Respekteer asseblief die gasheer en ander gaste vir die duur van u verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, kindermatras wat op versoek beskikbaar is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ekstra kamer het 'n enkelbed. Die wasarea het wasmasjien en 'n tuimeldroër. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binne of naby enige van die geboue is streng verbode.
Harde geluide en ontwrigtende gedrag sal nie geduld word nie.
Die swembad en vermaaklikheidsareas is oop vir gaste tussen 07:00 en 22:00.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Ekstra gaste sal nie toegelaat word sonder vooraf reëlings nie.
Gaste word versoek om die toegekende parkering te gebruik.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar voor aankoms.
Respekteer asseblief die gasheer en ander gaste vir die duur van u verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 27 Quinn Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang