Successfully reported
+46

Quirky Bird

Selfsorg
Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 De Villiers Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Quirky Bird is 'n bekoorlike eenheid in die rustige woonbuurt Glencairn, stapafstand vanaf die strand, plaaslike restaurante en winkels. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henriette C
5.0
Hoog teen die berg, met 'n asemrowende uitsig, dit het gevoel asof ek oorsee was. Alles was perfek. Silwerskoon, met al die geriewe, aller vriendelike...
Sien meer
Sep 2025
Lizandra H
Saam met vriende
5.0
Tranquility in the most beautiful natural setting. Grete and family are amazing hosts. This was my second stay - the location is so mag...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Elode D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect weekend away. Everything was wonderful! It was even better in person and the host was helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nizaam D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The host was very friendly. The apartment was very clean and had all that you need. Amazing views. Quiet and tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ricardo T
Saam met lewensmaat
4.8
Rejuvenating, peaceful and breathtaking views. A chance to break away and experience nature in all its glory. The views from the house ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tekara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 85 De Villiers Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quirky Bird het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 De Villiers Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26c86046ed604a81e783c0ab94f57678bae9dcd76e0748048dd20a72624582d1ba864b3df26ee1f18717512e4cfa9aa91baf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R975 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 85 De Villiers Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1549829 18.4145856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang