Successfully reported

Quiver Inn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hennie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kon nie glo dat die plek so mooi en goed versorg was nie! Ons kom vir seker weer. Ongelooflike gehalte en diens en die geriewe was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie rus. Heerlike plek om te rus na 'n lang reis. Vriendelike ontvangs deur bestuur - ook met verwysings indien mens later in die aand wil eet. Skoon, netjies, veilig, goeie WiFi verbinding. Heerlike ontbyt. Tweede keer wat ons by Quiver oorslaap - sal weer in toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

N Ware oase in Keetmanshoop. Wat 'n pragtige plek! Vriendelike en hulpvaardige personeel. Heerlike ontbyt. Skoon, netjiese kamers met gemaklike beddens. Effektiewe WiFi met televisie as bonus. Heerlike onderdakarea, of langs helder blou swembad, waar jy rustig kan ontspan. Veilige parkering vir voertuie. Alles wat nodig is om jou verblyf lekker en vyfster te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great stay. Wouldn't hesitate to recommend it. Good room with a well-tended garden to relax in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die area was so lekker rustig en ons het so lekker geslaap. Baie dankie. Ons het die plek maklik gekry en die verblyf was regtig aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mira H
1 nag
5.0
Apr 2025

Clean, neat, centrally located, attentive staff. Quiver Inn Guesthouse is centrally located, clean and tidy, and the staff are very attentive and helpful. They even have a swimming pool and a little restaurant. The perfect place for a stopover on the way in/out of Namibia, as it is only a few hours from the Noordoewer border post or Windhoek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Goed ontvang, vriendelik en lekker geslaap. Skoon, praktiese kamers. Vriendelike mense en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heide D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons groep van 9 was baie tevrede. Kamers is uitstekend, gemaklik, ruim genoeg. Ontvangs baie professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlik geslaap, AC wat goed werk, goeie diens en goed toegeruste woonstel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Skoon, netjies en voldoende vir 'n oornagstop. Netjiese, skoon verblyf in 'n dorp met baie beperkte oornagopsies. Kamers is egter glad nie klankdig nie, so geraas van buite, veral soggens, is 'n steurnis. Baie lig word ook deurgelaat van buite. Parkering is effens ongerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81ff2cbe3938e4c629426b587be4db87036f55293c3173d6695b64395bc2a1f341b9ae012916391b26c0862966dcd4cdc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 8 Pastorie Street Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.581771114478 18.134027448605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang