Successfully reported
+22

Quiver Inn Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Quiver Inn Guesthouse bied gastekamers en is in sentraal Keetmanshoop, Namibië geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp.

Verblyf by Quiver Inn Guesthouse beskik oor 10 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elkeen beskik oor 'n en suite-stort. Daarbenewens; elke kamer het 'n kombuisie met basiese hitte- en eettoebehore, gratis WiFi-internettoegang, lugversorging en 'n TV vir mediavermaak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Quiver Inn Guesthouse is 'n paar minute se ry vanaf Old Mutual Mall, bankgeriewe, supermarkte en ander geriewe in die middedorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hennie P
Saam met lewensmaat
5.0
Kon nie glo dat die plek so mooi en goed versorg was nie! Ons kom vir seker weer. Ongelooflike gehalte en diens en die geriewe was uitstekend!
Aug 2025
Fransien K
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie rus. Heerlike plek om te rus na 'n lang reis. Vriendelike ontvangs deur bestuur - ook met verwysings indien mens later in die aand wil eet. Skoo...
Sien meer
Jun 2025
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
N Ware oase in Keetmanshoop. Wat 'n pragtige plek! Vriendelike en hulpvaardige personeel. Heerlike ontbyt. Skoon, netjiese kamers met gemaklike bedden...
Sien meer
Mei 2025
Hugh F
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Wouldn't hesitate to recommend it. Good room with a well-tended garden to relax in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Rudolf W
Saam met lewensmaat
5.0
Die area was so lekker rustig en ons het so lekker geslaap. Baie dankie. Ons het die plek maklik gekry en die verblyf was regtig aangenaam.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8 Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Quiver Inn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81ff2cbe3938e4c629426b587be4db87036f55293c3173d6695b64395bc2a1f341b9ae012916391b26c0862966dcd4cdc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 8 Pastorie Street Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.581771114478 18.134027448605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang