Successfully reported

Raak Vir My Rustig

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Mens kan nie anders as om rustig te raak nie! . Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het. Die diere (insluitend die nagapies) was gereelde besoekers en my seuntjie (en ons!) het dit geweldig geniet. Deidre en David baie vriendelik, hulpvaardig en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, baie diere en vir seker ons 'go to' bestemming. Heerlik gebly, netjies, skoon, alles wat 'n paartjie sou wou hê, goeie gasvrou en heer. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauricke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome plekkie. Dit is 'n awesome plek, diere het kom kuier en baie cosy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Sorgvrye, rustige verblyf in die hartjie van die bos. Heerlik! Dit is 'n wonderlike blyplekkie. Toegerus met alles wat mens nodig het, en nog meer. Skoon en netjies. Vriendelike en gasvrye eienaars. 'n Klein paradys in die bos. Baie dankie! Sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Deidre
Raak Vir My Rustig
Baie dankie vir die terugvoer. 1. Wat is die probleem met die ligging? Jy is 900 m van die Kruger se heining af. 2. Daar is 'n alarm stelsel en 24 uur sekuriteit. Kamera's om die hoofhuis. Watter ander veiligheidsmaatreëls is nodig? 3. Die kuierarea is met 'n heining toegemaak vir kinders se beskerming teen diere. Julle is welkom om die hekke oop te los.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3506 Klipspringer Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c9ca2929c45e3e8331bf6aa3a1653dc382621b5226b4ca04b7487280f4167c6d87c9f0b31c321def51386fa51a7e5c1c31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 3506 Klipspringer Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340275094651 31.805672894084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang