Successfully reported
+77

Raas en Rus Game Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Uitenhage Farm, 211, Dwaalboom, 0319, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Raas en Rus Game Farm is in Dwaalboom in Limpopo naby die Botswana-grens geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n gesin wat lief is vir die natuur.

Die kothuis maak van sonkrag gebruik, beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer beskik oor 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale.

Gaste kan lekker buite in die natuur braai. Die wildsplaas het baie wild en gaste kan lekker voëlkyk, selfry-wildritte aanpak, voetslaan- en bergfietsroetes aandurf of 'n rustige piekniek in die bosveld geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Slaapsaalbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dawie L
Saam met lewensmaat
5.0
Als wat jy nodig het om jou siel en liggam te laat rus. Marthie het ons vroeg vroeg al laat tuis voel. Ons het regtig baie lekker gebly en soos per di...
Sien meer
Aug 2025
Elzaan B
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ontspannende naweek! Ons het absoluut heerlik gebly en so lekker ontspan. Besluit om sommer 'n ekstra nag te bly. Alles was goed en lekker! D...
Sien meer
Apr 2025
Elizabeth C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dit was vreeslik mooi en baie lekker gerus.
Des 2024
Louis V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dit was fantasties!
Sep 2024
Herman A
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik, rustig en privaat. Raas en Rus was net wat ons nodig gehad het om te rus. Die plek is pragtig, baie stil en privaat. Marthie was baie vri...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 5 of Uitenhage Farm, 211, Dwaalboom, 0319, Limpopo
  • Gaste dink Raas en Rus Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5 of Uitenhage Farm, 211, Dwaalboom, 0319, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c090f48af8fa2aac2949ee0fe6682d217f7f3d45d5690278a8469e8ca51c29dda6e218e0c7cbc41250c05c35d885ffd123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Portion 5 of Uitenhage Farm, 211 Dwaalboom 0319 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.618875457025 26.955763784409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang