Successfully reported

Raaswater

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arthur M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. Absolutely fabulous. Very friendly hostess and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Liewe Arthur, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit maak alles wat ons doen die moeite werd. Jy en Daniel sal altyd weer welkom by Raaswater wees.

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful stay with great host. Really nice location. Super clean. Lovely host. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franswa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesomeness, relaxing, rejuvenating. Jume was an awesome hostess and welcomed Alicia, Mia and me. The home was clean and comfortable and we will definitely visit again for a mini break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Thank you for your kind words. You will always be welcome at Raaswater. You were amazing guests.

Stephan V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Dankie dat ek myself weer kon vind by Raaswater. Is 'n absolute gasvrou van formaat. Coenie het gesing "as jy jou hart verloor, in die Karoo sal jy dit vind". Dit is hoe ek oor Raaswater voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Van die beste oorblyplekke waar ons nog was. Gasvrou is baie aangenaam. Ons het die tydjie by Raaswater terdeë geniet. Baie skoon eenheid in 'n stil omgewing. Sal graag weer by Raaswater wil inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Liewe Alta, baie dankie dat jy die tyd geneem het om die mooi en positiewe resensie te skryf. Jy en Jan sal altyd welkom by Raaswater in Yzerfontein wees. Groete, Raaswater Yzerfontein

Dalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf. Dit was heerlik om daar te bly, het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

June uitstekende gasvrou. Woonstel baie netjies met alles wat nodig is. Was 'n heerlike verblyf gewees. Met vensters oop word die gesange van die branders gehoor. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Beste Thys Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer. Groete Raaswater

Gerrit E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Soos bo. Warm ontvangs en ook 'n warm vars brood. Baie netjies met volle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Hallo Gerrit, baie dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie vir ons te skryf. Die woonstel is nou nie op die see nie, maar gelukkig kan die geluid van die see tot in jou kamer gehoor word! Ons hoop om julle weer te sien, want julle was wonderlike gaste en het my op die koop toe nog bederf met 'n bottel KWV wyn, hanepoot rosyne en 'n perske en uie slaai.

Hester C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik rustig, skoon en netjies. Dankie, dit was 'n heerlike kuier by julle. Die plek is baie netjies. Ook gerieflik naby die wandelpaaie geleë. Ons het baie lekker gestap. Die fisante se besoek elke oggend is ook kosbaar. Heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
June
Raaswater
Baie dankie Hester vir die waardevolle resensie. Ons waardeer dit baie. 'n Mooi 2025 vir julle. Groete Raaswater

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 J Carter Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafed82b6afd5ef7d592e1212f2ca5612d9ad6b635bb36f3f792de8d1510c50692fe8bcfb62a488cfe0fbcc1d33091dc269d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 5 J Carter Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35270530047 18.15271200954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang