Successfully reported

Rabbits Den

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Melanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed toegeruste selfsorg-ervaring met asemrowende uitsig. Ons verblyf by Rabbits Den was ’n uitsonderlike ervaring. Die eenheid was ruim en uitstekend toegerus, met alles wat nodig is vir ’n gemaklike en sorgvrye wegbreek. Geen tekortkominge nie—elke detail was in plek. Die pragtige uitsig oor die omliggende berge en asemrowende natuurskoon was besonders. Dit bied werklik waarde vir geld en is ideaal vir enigiemand wat rustigheid en kwaliteit soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lovely getaway venue for people who want peace and quiet. Amazing place to stay at. Everything was clean, neat and tidy. Very central and easy to get everywhere. Very safe as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sal vir seker weer daar bly. Baie lekker gebly, baie mooi huis. Ruim kamers met elk 'n badkamer, groot stoep met mooi uitsig en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Feels like home and in a great location. Great accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Dit was alles wat ons verwag het en nog meer. Baie lekker gebly. Dit sal help as daar genoem word van die skottelgoedwasser en as tablette vir elke dag verskaf word of gevra word om eie te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

This was our second stay at Rabbits Den. Clean, neat and spacious. We loved our stay! This was our second stay at Rabbits Den. Clean, neat and spacious. We loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ontspannend. Sal beslis weer gebruik - Puik plek en perfek, aangesien al 3 kamers ensuite is. Lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina-Louise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly by Rabbits Den. Die uitsigte was pragtig en daar was genoeg spasie vir almal. Ons het baie lekker gebly. Uitstekende ligging en die eenheid is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderlike rustige wegbreek, pragtige natuurskoon! Baie lekker gebly, kommunikasie met die gasheer was fantasties gewees. Sien uit om weer by Rabits Den te bly in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 4 536
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 536
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 536
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e56d0d06836be627b5575264248f455dfe607b8f419a3160645b07acbaa5af98a87499d0766ec24439eb6dc64d1bd44d99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 536 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 R712 Villa 113 Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507659419039 28.428118446866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang