Successfully reported

Rainbow Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Russell T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

A comfortable cottage with a nice view of the dam. A comfortable cottage with plenty of wood to keep warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juniper H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Good for the soul. We were looking for a spot where our young kids could roam around without a worry and we could all relax and do nothing but stare at some beautiful surroundings. Build a fire. Go for a walk. This place was absolutely perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastic, very helpful guys at the farm. Really a pleasure and will be back. Amazing stay. Great place to relax and enjoy being on a beautiful, well-kept farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Amazing. Beautiful and peaceful, well looked after, lovely accommodation. I would go back there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik, stil, rustig, in die natuur waar jy jouself weer kan vind! Ontvangs deur Sledge was hartlik en professioneel. Die eenheid het alles wat nodig is om lekker oor te bly. Stil en rustig, weg van alle geraas - wonderlik om te kan deel in die stukkie paradys. Die uitsig oor die dam is wonderlik, die baie voëlgeluide lekker om na te luister - met die roep van die visarend 'n groot bonus. Lekker stapplek - en die geselskap van die twee groot honde tydens die stap en as ons buite gesit het, was lekker. En dan is daar al die dahlias en die grasperke wat puik standgehou word. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige plek met gemaklike huisvesting. Heerlik gerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Everything in order. Lovely surroundings and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Pragtige omgewing. Negatief: Grondpad soontoe nie te goed nie, maar dis darem slegs +-3 km. Netheid kan aangespreek word, was party plekke stowwerig en spinnerakke. Asook stort kort aandag wat netheid aanbetref. Dalk ook net 'n stortrakkie vir die toiletware. Beddegoed kan dalk ook vervang word? Baie oud. Damme was baie leeg en die bassdam was propvol riete rondom, moeilik om daar vis te vang. Selfoonopvangs nie te goed nie. Positief: Sledge is 'n fantastiese gasheer, niks is vir hom te veel moeite nie. Hy is 'n regte mense mens en praat heerlik. Shaun, die bestuurder, was ook baie aangenaam gewees en het ons voorgestel aan heelwat van die diere (honde en katte) op die lodge. Die uitsig en omgewing is pragtig, die grasperk word baie mooi geonderhou en daar is baie lekker plek om te stap. Ons het die skoonmaak elke dag waardeer. Heelwat hout is ook aan ons verskaf teen geen ekstra koste nie. Die kaggel in ons kamer was 'n treffer en het sy werk gedoen so met die koue aande saam. Ons moes vroeër terug huistoe as beplan en Sledge was so gaaf om aan te bied dat ons die aand wat ons verbeur het op 'n ander geleentheid weer kan benut. Ons waardeer die gebaar vreeslik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leonard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rainbow Lodge is on my recommendation list. Excellent client service! Things like firewood, firelighters, matches and ice were provided, which others don't supply. I was highly impressed. The road up to there doesn't look inviting, but once you arrive and see the beauty, you completely forget about the road. An amazing place and I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lané P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik, pragtige, sielsrustend. Rainbow Lodge is die perfekte wegbreek! Goed toegeruste kothuis, vriendelike gasheer! Was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Uli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang