Successfully reported

Rainbow River Lodge Divundu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Alain V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Mooiste sonsak ooit. Ons kampplek (1) was reg langsaan die rivier. Dit gee beeldskone uitsigte by sonsak. Die Buffalo Section van die Bwabwata Nasionale Park is 'n halfuur se ry van Rainbouw River Lodge. Ongelukkig was dit nie dit regte seisoen nie en was daar min aktiwiteite wat ons kon bespreek by die lodge (visvang en sonsaktoer) en was die eilandbar gesluit vanweë die hoë waterstand van die Kavangorivier. Vriendelike personeel en proper ablusieblokke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Fantastic campsite, beautiful position, highly recommended! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
1 nag
5.0
Aug 2018

Siels-inspirerende ondervinding. 'n Besondere ervaring langs die Okavangorivier. Die eienaar het 'n passie vir sy omgewing en deel dit graag met sy gaste. Dit prikkel die toeris om meer uit te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow River Lodge, Divundu, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2abda12268233bf19c7af7039d4fdc25aa148a04e1c22ecb24c2ccadf017abfb77e3e4f17c4060a3c8c9602052a63356c13a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Rainbow River Lodge Divundu Kavango Oos 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -18.1115 21.590694444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang