Successfully reported
+25

Rainbow's End

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Seafield Lane, Seafield, Kleinemonde East, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rainbow's End is 'n lieflike selfsorgkothuis langs die rivier in Kleinemonde-Oos, ongeveer 2 tot 3 minute se stap vanaf pragtige strande. Kleinemonde is tussen Port Alfred en die Visrivier op die R72.

Die kothuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, koffiemasjien en 'n toonbank. Die eetarea het 'n ronde eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n uitsig oor die rivier. DStv Compact is beskikbaar, maar Premium kan op versoek voorsien word. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die rivier en daar is trappe wat lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die dek is die ideale plek vir 'n skemerkelkie of 'n oggendkoffie.

Skoonmaakdienste kan op versoek en teen 'n ekstra fooi voorsien word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannelie C
Saam met vriende
5.0
We had an awesome stay right on the river's edge. Fantastic and relaxing, the accommodation provides everything you need. We will defin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Dirk T
Gesin met tieners
5.0
Briljant. Hemel op aarde. Dit was heerlik en baie gerieflik.
Jul 2025
Julian P
5.0
Best in a long time. Our stay was great. Everyone loved it. They said they will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Neil O
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful holiday retreat that feels like home. We enjoyed the location of the property and it was so close to the beach. We loved havin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lucas S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Very good location, next to the lagoon. Kids didn't want to leave.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 38 Seafield Lane, Seafield, Kleinemonde East, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rainbow's End het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Seafield Lane, Seafield, Kleinemonde East, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a10d8d8d69fd2fcae5f0bce62b77e98b2b45e7c964b1bd9dddaa48cca3792997dd60bed2afbdbaf14dca08b844fc4d994e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 38 Seafield Lane Seafield 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.537326333628 27.045269707654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang