Successfully reported

Rainfall Waterfront Chalet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Makgomo M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Incredible ️️️. It was amazing! The view. I heavenly. The service beautiful. I loved every moment of every day and night. I don't mind going back the for the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Besonderse gasvryheid en vyfster-bederf. Ons is vriendelik en warm ontvang deur die gasvrou, wat mooi verduidelik het hoe alles werk. Die hot tub was reeds warm gemaak en reg vir gebruik, wat ’n groot bederf was. Alles in die eenheid was op sy plek en netjies, en die verwelkomingsgeskenkies het dit ekstra besonders gemaak. Die aandag aan detail staan regtig uit – van die duidelike etikette tot die keurige afwerking. Ons verblyf-ervaring was vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Home away from home! Rainfall Waterfront Chalet is the perfect combination of luxury and comfort. Its beautiful, peaceful and private location provides an ideal escape from the hustle of Johannesburg. Ilize was a wonderful and attentive host, and went out of her way to make our anniversary memorable. We loved our stay here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadett C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend, liefde warmte! Ons het die naweek by Rainfall gebly vir ons huweliksherdenking, en dit was van die eerste oomblik af asemrowend. Ilze doen soveel moeite – jy voel regtig die warmte en liefde waarmee alles gedoen word. Ons is selfs bederf met heerlike sjokolade! Ek beveel hierdie plek van harte aan vir enige iemand wat 'n spesiale en onvergeetlike wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinay H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing and beautiful in touch with nature. This is a perfect romantic getaway. The host was friendly and welcoming, making our stay even more perfect with her extra touches; she is such an amazing soul. Pictures do not do justice. You have to visit this place. We would highly recommend this establishment if you are looking to get away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Plek was baie netjies en besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die pragtigste uitsig van elke venster/skuifdeur. Lekker kaggel, en binne-braai. Ons het ongelooflik lekker gebly, gaan vir seker jaarliks daar gaan draai. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons huweliksherdenking spesiaal te maak. Ons het 'n lieflike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesomeness treatment. Awesomeness, everything was just perfect. The host is so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik, modern, rustig, ingerig, uniek. Baie lekker gebly by Rainfall Waterfront Chalet! Die plek is heeltemal ingerig en het alles wat mens sal nodig hê op 'n naweek weg. Ons het gereis van Pretoria en die pad na die verblyf was baie maklik. Daar is 'n grondpad van omtrent 4 km sodra jy van die N3 klim, maar dit is nie nodig vir 'n high-rise motor of bakkie nie. Ilze se gasvryheid het alles soveel beter gemaak - sy het seker gemaak ons is gemaklik en dat die verblyf geskik is. Die verblyf is so gemaklik en modern, maar het steeds 'n homey gevoel en was geskik vir 'n langnaweek weg. Die klein details - van die stickers tot die voetroom tot die tuisgebakte beskuit - in die hele plek het die hele naweek net beter gemaak en dit het gevoel asof ek tuis is. Die chalet het alles gehad wat ons nodig gehad het, en die jacuzzi, kaggel en dam uitsig was net sekere van die highlights. Daar was ook oorgenoeg hout vir braai en kaggelmaak om seker te maak die plek voel warm. Ek sal dit beslis aanbeveel aan almal wat 'n wegbreek nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius Adrian V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Een van die mooiste plekke waar ons al was. Ons het in die damhuis gebly en dit was besonders, so mooi. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilze Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainfall Farm, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c1e68e702438933b4eda875f61f72d206e3750157db35e85adfe147fcd152e8c279ee4ce20179918211cb8533525a8cd2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Rainfall Farm Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.301331 29.279304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang