Successfully reported
+39

Raka Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Kort Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Raka Cottage is 'n losstaande kothuis in 'n lowerryke tuin op die eienaars se perseel. Mbombela (Nelspruit), geleë in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier, spog met oorvloedige sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskap, 'n magdom nabygeleë besienswaardighede en dien as die poort na Mpumalanga en Kruger Nasionale Park.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel terwyl vrugtesap, jogurt en muesli vir ontbyt voorsien word.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en ook toegang tot veilige parkeerplek geniet. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit op dieselfde rooster as die hospitale is.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christa B
Besigheidsreis
5.0
Raka Cottage – a hidden gem! We stayed for two nights at Raka Cottage, hosted by the wonderful Norah. The cottage is tucked away in a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marié V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome, lekker rustig.
Okt 2025
Pat H
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Ongelooflike plek en mense.
Aug 2025
Johann V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Die cottage is so gerieflik en netjies en die gas was so wonderlik.
Jul 2025
Esmerelda K
5.0
Rustig, netjies en skoon. Ja, dankie, dit was aangenaam.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Kort Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Raka Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Kort Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXJbiSKMbCCXeLZEGUqYo2z916DUc43FDEjxBa8y6XtkoPmbaYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 3 Kort Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.490426942044 30.988257550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang