Ramasibi
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Uys Krige Drive, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ramasibi bied gerieflike B&B-verblyf in Panorama, in Kaapstad se noordelike voorstede. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1, Panorama Mediese Sentrum en Parow. Ramasibi is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers.
Verblyf is beskikbaar in 14 gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of 'n stort-oor-bad en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n waaier teen die muur en 'n verwarmer.
Die instansie het 'n swembad, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe. Daar is plek vir 30 tot 60 afgevaardigdes in die konferensieruimte afhanged van die sitplekuitleg. Spyseniering is ook beskikbaar vir sulke konferensies en daar is 'n sjef wat op die perseel werk. The Neighbourhood Café is ook op die perseel en is 7 dae per week ook. Dié restaurantjie bied die heel dag ontbyt en het ook 'n middagete-spyskaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 83 Uys Krige Drive, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Ramasibi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Uys Krige Drive, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang