Successfully reported
+12

Ramkat @ Boe-Boe's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramkat @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster geleë en grens aan die Elandsrivier, 23 km vanaf Koster, wat die naaste dorp is, geleë. Dit is 'n voëlkyker se paradys en het 'n bietjie wild op die perseel, wat rooibokke, blesbokke, koedoes, njalas en bosbokke insluit.

Dié grasdak-houthut bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 kamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook 'n oopplan-kombuis in dieselfde kamer. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 2 toilette. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis in die tweede kamer het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Ook beskikbaar in die kombuis-slaapkamer is 'n 6-sitplek etenstafel perfek vir etes.

Buite kan gaste die boma-area en braai-area geniet asook meer buitesitplek. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

'n Sirkelstaproete van sowat 3 km gee gaste die geleentheid om die kloof uit te klim en die Elandsrivier oor te steek. Daar is uitstekende visvangplekke met karp, baars en tilapia. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die area verken. Boonop kan gaste gebruik maak van die gratis putt-putt-baan en tafeltennisgeriewe. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bdde9c07e2772da68e43f13c332931df7b80b8d7caa9e6c99a1439e6c58ccf31f897039ce5b5c27a547b83466a3f6dbce01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) Bankddrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.826336175636 26.77306193024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang