Successfully reported
+18

Rams Motel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2977 zone 2 Mothupi Street, Ga-Rankuwa, Pretoria, 0208, Gauteng
  • Vanaf R594 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rams Motel is 'n moderne gastehuis in Ga-Rankuwa, 'n groot nedersetting sowat 37 km noordwes van Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in 7 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die geriewe sluit 'n kombuis, braai-area en veilige parkeerplek in. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2977 zone 2 Mothupi Street, Ga-Rankuwa, Pretoria, 0208, Gauteng
  • Gaste dink Rams Motel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 594
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 594
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 594
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2977 zone 2 Mothupi Street, Ga-Rankuwa, Pretoria, 0208, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e95b102239c1697cac8a9b9542324fc522a8b0c2c47e9a40c852d0d4e037efa47201c4eed05876ce654407ec0fcb7b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R594 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 2977 zone 2 Mothupi Street Ga-Rankuwa 0208 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.613507780625 28.007495969975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang