Successfully reported
+38

Ya-Rona Sea View - Ramsgate Holiday Home KRB1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1156 Chiddington Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ya-Rona See-uitsig - Ramsgate Vakansiehuis KRB1 bied gemaklike selfsorgverblyf en is geleë in die kusdorp Ramsgate. Hierdie vakansiehuis is naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die dorp.

Hierdie modern geboude, ruim, meervlakkige huis kan 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers met lugversorging, 4 badkamers en oopplan-leefareas. Die hoof-, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Die vierde slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die vyfde slaapkamer het 2 driekwartbeddens.

Daar is 2 houtskoolbraai-staanders. Een is verskuifbaar en die ander is langs die swembadarea. 'n Nuwe mini-putt-putt-baan is langs die swembad geleë.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, 'n verskeidenheid breekware en eetgerei, en ander toestelle om te gebruik. Die hoofleefarea het rusbanke om op te ontspan en lei na die balkon, wat pragtige uitsigte oor die see oor die dakke en die omgewing bied.

Daarbenewens spog die huis met 'n bioskoopkamer en 'n vermaaklikheidsarea met 'n kroeg en pooltafel, sowel as 'n motorhuis en parkeerplek van die straat af. Wees asseblief bewus daarvan dat daar 'n steil oprit na die huis is.

Hierdie huis het 'n omsetter wat die TV aandryf, saam met sonligte en 'n gasstoof, om die gevolge van beurtkrag te verminder. Die eiendom is binne 1 km van die Ramsgate Ski Boat Club en strand, binne 2 km van die bekende Waffle House en ander restaurante, en ander besienswaardighede in die omgewing.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 243

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1156 Chiddington Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ya-Rona Sea View - Ramsgate Holiday Home KRB1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1156 Chiddington Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA773a1aa0415cfd4db4e7b4a4c6e71d475ecec677b7fc4f419d84dd082a173a21b53ddf8bacdb811d5ea89721c63965af1426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 1156 Chiddington Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.894510271854 30.338767706676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang