Ramsgate Mews 4
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive, Ramsgate Mews 4, Ramsgate North, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ramsgate Mews 4 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke slaapkamer het toegang tot sy eie badkamer.
Daar is 'n volledig toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien terwyl die sitkamer 'n TV en gemaklike rusbanke het. Die eenheid is op die tweede verdieping geleë en maak oop op 'n dek wat see-uitsigte geniet.
Doendinge in die area sluit bootritte, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en perdry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 380
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Marine Drive, Ramsgate Mews 4, Ramsgate North, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Mews 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive, Ramsgate Mews 4, Ramsgate North, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang