Successfully reported

Ramsgate Palms 13

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cecilia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig met alles wat jy benodig en nog meer. Perfekte ligging. Stapafstand van Ramsgate strand en restaurante. Stil en veilige kompleks. Mooiste uitsig. Heerlike stoep vir braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaclyn P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

A wonderful stay! A most wonderful stay, a beautiful, clean and neat unit with great beach access and good walking available. We felt very safe here and will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driaan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beslis een vir die boeke. Asemrowende uitsig. Ongelooflike vriendelike diens. 10/10. Wat 'n juweel van 'n plekkie. Skoon en netjies, asemrowende uitsig. Ons gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam; kommunikasie met haar was 'n droom. Die kompleks is besonders mooi, pragtige tuine en verhitte swembad. Sekuriteit doen elke uur rondtes; almal is baie vriendelik. Hierdie was waarde vir geld. Sal vir seker weer hier plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Excellent location. Comfortable like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narisha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Wonderful stay. I had a wonderful stay. The place was comfortable and exactly as described. The host was friendly and responsive, making check-in and communication super easy. The location was perfect and close to everything. It did get a bit noisy during the day due to grass cutting, which seemed to go on forever for two consecutive days, but overall it didn't take away from an otherwise great experience. I'd definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Nice and comfortable. Very nice spot, well located. Nice and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desiree
Ramsgate Palms 13
Good day Kevin I am really confused why you would give the unit a 1 for cleanliness as the unit was properly cleaned the day before your arrival and we pride ourselves on how neat and clean our units are.

Cornel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ramsgate Palns is die perfekte vakansiebestemming. Die woonstel is ten volle toegerus en die ligging is fantasties. Jy gee 10 tree, dan is jy op die strand. Heerlike vakansie met die perfekte verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Bidstone Road, Unit 13 Ramsgate Palms, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ce69dfe9afd7206b83df902fd8c1f2e5ed60b79205a9c8d0beaf811db0ec0c3f611d209262c71a97ddb91d9f0d552468d8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 75 Bidstone Road Unit 13 Ramsgate Palms 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.887583563222 30.349718449663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang