Successfully reported
+14

Rand Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 85 Fifth Street, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
  • Vanaf R1 034 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rand Haven is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Halfway Gardens, Midrand, Johannesburg, geleë in The Heights-kompleks, naby die N1-hoofweg en Midrand Gautreinstasie, asook die bekende Kyalami-renbaan. Dit maak dit 'n ideale opsie vir 'n romantiese of korporatiewe wegbreek.

Die lugversorgde woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, 'n ekstra slaapbank vir 1 gas in die leefarea en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Bykomende beddegoed, linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, en 'n balkon wat die perfekte ruimte bied om oggendkoffies te geniet. Toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is ingesluit.

'n Gemeenskaplike braai-area is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot 'n aantal geriewe in die area, insluitend restaurante, winkelsentrums, voëltuine en parke vir diegene wat buitemuurse doendinge soek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 85 Fifth Street, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 034
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 034
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 034
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 85 Fifth Street, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef833f54c8b5f9ead8c09dfc3bad8860b603b2f818e04b14340f38421372d889ebbf9898b361617dd91b8b79f7c9af321c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag (plek vir 3) 85 Fifth Street Halfway Gardens 1686 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.9837713 28.1199417
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang