Successfully reported
+65

Randpark Ridge C and C Hotel Vibes

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Klapperboom Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R501 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Randpark Ridge C en C Hotel Vibes bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, sentraal geleë in Randpark Ridge, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 14 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n privaat badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens met sagte duvets en kraakvars linne. Al die kamers spog met goed toegeruste kombuisies, terwyl sommige van die kamers 'n volledig toegeruste kombuis het. Sommige eenhede het 'n eetarea, terwyl ander 'n lessenaar het wat as 'n eetarea gebruik kan word. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, lessenaar, stoel, 'n slim-TV met DStv, Netflix, YouTube en toegang tot gratis WiFi in. Elke eenheid spog ook met 'n patio met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot die tuin, 'n buiteswembad en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby 'n visdam met eende geleë. Die Leeupark, 'n pitstop vir fietsry, is nie te ver weg nie. Cresta, Clearwater Mall en Randridge Mall is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trix R
Saam met vriende
5.0
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Sien sterre.
Sep 2025
Nellien S
Besigheidsreis
5.0
Baie goeie diens. Baie dankie vir die goeie diens. Sien al die moeite wat gedoen word vir gaste. Waardeer opreg.
Sep 2025
Martie H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Excellent. Will go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Delaine K
Saam met vriende
5.0
Peaceful, clean, organised and very quiet place for a getaway or business stay. Had a peaceful and lovely stay. The place is clean with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Bianca B
5.0
Baie oulik en gemaklik. Veilige ligging, maklik om te vind. Naby aan geriewe. Baie oulik en gemaklike plekkie.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 188

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Klapperboom Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Randpark Ridge C and C Hotel Vibes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 501
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 501
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 501
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Klapperboom Avenue, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3087ccfe8841c10d19fea8e841a3f68bdf0a2b714ee3e645c7a54d9ea68412c03c651e6ce6de0b0f3e8ee199de79b461908a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R501 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 2 Klapperboom Avenue Randpark Ridge 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0985727 27.9474444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang