Successfully reported
+39

Randrivier Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Randrivier is 'n idilliese grasdak-gastehuis wat omtrent 1 km van Robertson af geleë is. Robertson is bekend vir sy rustige atmosfeer, maar ook vir al sy restaurante, winkels, kroeë en natuurlik die uitstekende wyne wat in die area geproduseer word!

Ons bied genoeg ruimte en slaapplek in die rondawels en dubbelkamers vir 12 mense in totaal, dit kan groepe net so gemaklik akkommodeer as paartjies wat 'n romantiese wegbreek by Randrivier wil deurbring. Met die ongelooflike landskap, vriendelike gashere en verruklike akkommodasie sal ons jou stylvol en gerieflik kan akkommodeer. Ons gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Ons is naby 5 prentjiemooi dorpies geleë, elk met sy eie bekoring: gholfbane, restaurante, kroeë en winkels. Die streek het uitstekende toerisme-infrastruktuur met inligtingsentrums, kaarte met aktiwiteite, bote, rivier, staproetes, wildplase, labirint, en nog baie meer.

Jou gasheer en -vrou, Fanus en Jeanette Bruwer, het baie ondervinding in die toerismebedryf en verwelkom graag gaste van regoor die wêreld op hulle plaas. Ons voorsien ook graag inligting oor die streek en doendinge in Robertson.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsabe M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer kom. Baie lekker snoesig geslaap in koue reënweer.
Jul 2025
Aletta V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, netjies, veilig en sal beslis weer daar gaan oorbly. Fantasties! Vriendelike diens, sommer net lekker!
Jun 2025
Dalene V
Saam met lewensmaat
5.0
Die ideale oornagplek vir 'n troue. Spyt ons kon nie langer vertoef nie. Ons het slegs een nag oorgebly, maar dit was 'n onvergeetlike ervaring. Die r...
Sien meer
Mei 2025
Pippa R
5.0
Super overnight stop. Easy check-in, room and bathroom immaculate. Very pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Chantelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap by Randrivier. Dis ons tweede kuier. Die eerste keer het ons direk geboek en al die kamers bespreek vir my dogter se troue in Junie 202...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fanus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 254

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Silverstrand road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Randrivier Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand road, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA0VibrPbrQMa2Yg9MFyjrOBhQp4nmmjWlspyYoLGu3anniEL7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Silverstrand road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806226406236 19.865237849832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang