Successfully reported

Ranelra Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
John P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The place is very clean and secure. Fabulous stay, everything was working including the WiFi and a big screen TV, hot water as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie verras. Het 100% veilig gevoel. Was op my gemak. Gasvrou baie oulik. Verblyf geen probleem. Skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lossie E
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit was baie rustig en netjies daar, en Hettie is so hulpvaardig en vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Overall pleasant experience, and can highly recommend. This was a last minute booking, and Hettie was an absolute gem and so accommodating! The unit is beautiful, neat and clean. It has everything you could need for a few days' stay. Even though we only stayed one night, we can highly recommend you stay with Hettie!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Puik diens en vriendelikheid. Dit was 'n heerlike ondervinding. Die gasvrou is baie vriendelik en maak seker daar is niks tekort nie. Als waaraan jy kan dink, is beskikbaar. Ek sal vir enige iemand aanbeveel om daar te kom bly. Baie dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantasmagories. Ons het baie lekker gebly. Die heerlikste beskuit en koffie was beskikbaar. Baie gerieflik. Baie gaaf eienaar, ek sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy O
1 nag
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld! 'n Baie skoon en netjiese eenheid. Dankie vir een van die mees skoonste plekke waar ons al gebly het. Jammer ons het so kort gebly. Alles was baie skoon, en het so lekker geruik. Alles wat jy nodig het onder een dak. Diens, ligging is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was baie lekker. Dit was fantasties gewees. Tannie Hettie is awesome. Sy het selfs vir ons pap en sous gegee vir ons braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pc K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie baie lekker. Befok lekker en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ek het vreeslik lekker gebly. Veilig en netjies. Beste diens ooit. Ek het vreeslik lekker gebly. Veilig en netjies. Beste diens ooit gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YmRhNzQ0LWY1MGUtNGI0NS1hYjU2LWVhNmQzNDA0ZDQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 9 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.515577601787 28.714356422424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang