Ranelra Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ranelra Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Naboomspruit. Die eiendom is sentraal geleë naby kitskosrestaurante en winkelsentrums.
Verblyf word in 4 aparte eenhede gebied. Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, en 'n bykomende enkelbed kan op versoek voorsien word. Elke eenheid bied 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie.
Gaste het toegang tot WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan gholf, perdry, swem, wildritte, 4x4-roetes, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Ranelra Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 5th Street, Mookgopong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang