Successfully reported

Rarebird

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jasper C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi en skoon blyplek met wonderlike diens en verwelkoming. Baie lekker gebly en gekuier. Puik blyplek met die bietjie ekstra. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Tien uit tien vir alles! Ongeëwenaarde eenheid om in te woon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Rarebird
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit was 'n plesier om julle by Rare Bird te hê. Kom gerus weer!

Marie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Wat ’n juweel van ’n plek! Ons verblyf was absoluut fantasties! Die plek was super netjies en heerlik cozy – perfek om tot rus te kom. Daar is alles wat ’n mens nodig het en nog meer – van ’n wasmasjien en skottelgoedwasser tot complementary snacks wat ons aangenaam verras het. Wat vir my uitgestaan het, was die pragtige dekor – elke detail is met sorg beplan en gee die plek ’n unieke karakter wat jy nie sommer elders in Bloemfontein kry nie. Die eienaars loop werklik die ekstra myl om hul gaste tuis te laat voel. Ek sal hierdie akkommodasie sonder twyfel aanbeveel en sien al klaar uit na my volgende besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Rarebird
Ons waardeer julle ondersteuning, dit was 'n absolute plesier om julle hier as gaste te hê. Vriendelik en netjies. Kom gou weer.

Manny D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Skoon, netjiese plek. Baie netjies. Veilige plek, gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Rarebird
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed1cec2455904df923d6653faf7bfb33db2a6c296ed94806d37d096a1beaae20ede66dfc8e4c65d66636fedb0fe6d902480f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Waverley Road Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09269023822 26.244616302589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang