Successfully reported
+16

Ratanang B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1191 D F Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ratanang B&B is in Mafikeng geleë en bied gerieflike kamers in 'n rustige omgewing.

Gaste kan die Dubbelkamers, Tweelingkamers of Familie Selfsorg Eenhede bespreek; wat almal lugversorging het. Die kamers is ingerig met dubbel- en enkelbeddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers. 'n Bababedjie is ook op versoek beskikbaar.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met Hotel Package DStv, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang is beskikbaar. 'n Yster en strykplank is ook beskikbaar op versoek. Die gesin-selfsorgeenhede is ook toegerus met tweeplaatstowe, oonde en mikrogolwe. Etes is op versoek beskikbaar.

Ratanang B&B het 'n groot tuin met 'n swembad, 'n pooltafel en braaigeriewe.

Mafikeng bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Botsalano en Mafikeng Wildreservaat, die Convent House, die Mafikeng Museum, Mmabatho Botaniese Park, Warrens Fort, die Wondergat natuurlike sinkgat, gholf by Leopard Park Gholfklub en vele meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1191 D F Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Ratanang B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1191 D F Malan Avenue, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDAwZjg0LTg1NmQtNDZjNS04ZDMxLWI1YTI4Mzg5MTlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 1191 D F Malan Avenue Libertas 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.849904087707 25.64128346817
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang