Successfully reported

Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfekte stop om vroeg by Kgalagadi in te boek. Ons het heerlik gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PETRA
Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge
Baie dankie! Ons is bly julle het lekker gekuier - sien julle gou weer!

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil en rustig in die rooi sand. Ons het heerlik gebly. Dit is stil, rustig, netjies. Ons kon 'n ent in die veld in die 2 spoor rooisand paadjie gaan ry. Het 'n trop Gemsbokke op die pan gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PETRA
Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge
Dankie vir jul mooi kommentaar, ons is bly julle het dit geniet op Ratelpan!

Dulcie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lafenis vir die siel. Hier sal ek graag weer bly. Dankie aan ons gasvrou, wat ons verblyf so besonders gemaak het. Geen moeite is ontsien om aan gaste netjiese, goed toegeruste en pragtige verblyf te bied nie. Hierdie is die ideale verblyf vir reisigers op pad na die Kgalagadi, maar om hier vir 'n paar dae te vertoef, sal net lafenis vir die siel wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PETRA
Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge
Baie dankie vir julle goeie terugvoer, dit word baie waardeer! Ons hoop om julle weer eendag te sien. xx

Nadia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ek sal hierdie verblyf hoogs aanbeveel - sonsopkoms op die pan is 'n moet. Ratelpan is 'n absolute hidden gem in die Kalahari. Die verblyf is uiters luuks, maar neem nie die gevoel weg van die Kalahari besoek nie. Beddegoed en breekware is van die hoogste gehalte. Ons het die boer persoonlik ontmoet oppad na die verblyf toe en het onmiddellik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
PETRA
Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge
Dankie vir julle goeie terugvoer! Ons is bly julle het dit by ons geniet. Sien gou weer!

B C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Ratelpan is spesiaal! Ons het een aand by Ratelpan oornag oppad na Kgalaghadi Park, maar wens ons kon langer bly! Chalets is goed ingerig met alles wat benodig word. Ratelpan het vir seker ons harte gesteel met die rooi duine, uitgestrekte pan (in die vorm van 'n hart) met wild wat rondbeweeg, hemelruim vol sterreskyn en Louis wat ons ontvang het met arms vol hout en die grootste glimlag! Daar is 'n watergat voor Chalet 1 waar die diere met sonsak kom water drink. Julle sien ons vir seker weer by Ratelpan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
PETRA
Ratelpan Lifestyle Farm & Eco Lodge
Baie dankie vir julle goeie en positieve terugvoer. Julle was ook tops! Ons sien julle sommer gou weer! Groete.

Elna C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rooiduin - oorverdowende stilte genot. Heerlike verblyf in die rooisand wêreld, se ontvangs met sy pragtige persoonlikheid en ogies wat blink, en ons vaarwelgroete met 'n seën, sal ons bybly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PETRA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Farm Kalkpoort Landgoed Portion 3, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff4163db727ee4eae26f2bbbe6f8658fe7ea95f5003db5c58b785c1ff44ab8d55572640bf3478c78a27f760f2009eef360d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R360 Farm Kalkpoort Landgoed Portion 3 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.732293869714 20.9563928149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang