Ravens Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Normandie Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R786 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Raven’s Nest is 'n privaat selfsorgkothuis in Bloemfontein wat gemaklike akkommodasie bied met gerieflike toegang tot restaurante, koffiewinkels en boetieks.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n kindermatras en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met die nodige toestelle en gereedskap soos 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die leefarea sluit 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n werkstasie met onbeperkte WiFi in.
Bykomende geriewe sluit in 'n privaat ingang, veilige parkering en 'n braai-area. Tuisgemaakte aandetes is op aanvraag beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Silma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 83 Normandie Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Ravens Nest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Normandie Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang