Successfully reported
+57

Ravenscliff Manor

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kerk Street, Corner of Jubilee Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ravenscliff Manor bied verblyf aan in 'n erfenishuis in die hartjie van Oudtshoorn. Ravenscliff Manor is die ideale keuse vir 'n oornagplek, gerieflike verblyf vir diegene wat 'n fees of sportsbyeenkoms bywoon, of net as 'n basis vanwaar die omliggende area en die Klein-Karoo verken kan word.

Die ontspanne atmosfeer van Ravenscliff Manor word in elke unieke gastekamer weerspieël, waar ouwêreldse meubels met moderne geriewe geïnkorporeer word. Daar is 6 en suite-gastekamers, elk met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, toiletware en 'n haardroër. Kamer 7 is 'n selfsorgkamer met 'n dubbel- en enkelbed. Kamer 1 het lugversorging.

Gaste kan in die tuin of op die terras onstpan, of in die swembad afkoel na 'n lang dag. Die gastehuis het WiFi asook veilige parkeerplek op die perseel.

Ontbyt vir Kamers 1 tot 6 word daaagliks in die eetkamer tussen 07:30 en 09:00 bedien.

Daar is talle restaurante naby, asook verskeie besienswaardighede wat verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerrit V
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely place to stay. Feels like home. Beautiful old charm B&B. Very clean and tidy. Hosts are friendly and welcoming. A very enjoyab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Werner V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf met uiterste gasvryheid en diens. Sien sterre.
Apr 2025
Irene L
5.0
Heerlike oornag in 'n historiese huis met baie atmosfeer en vriendelike diens. Die diens was uit die boonste rakke. Ek was laat agv 'n oponthoud op di...
Sien meer
Mrt 2025
Jaco J
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, puik en nogmaals puik. Die vriendelike eienaar was daar toe ons arriveer. Baie behulpsaam en het vir ons al die ou kamers gaan wys. Sal beslis w...
Sien meer
Des 2024
Collin S
4.8
Beautiful, lovely, wonderful. Had a wonderful time, Petra was so lovely, the breakfast and the warm feeling they gave me. The guests th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Kerk Street, Corner of Jubilee Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ravenscliff Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kerk Street, Corner of Jubilee Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e76874fbce6ab541983ebb6e140fe257be3513aed54602a9b83a7e830951fc420af27b641608d01d733923324abe30de71f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 9 Kerk Street Corner of Jubilee Street 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.589787354377 22.211799626667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang