Successfully reported
+13

Readman154

Selfsorg
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 154 Readman Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R400 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Readman154 is 'n bekoorlike grasdakkothuis op die eienaar se perseel in Klerksdorp. Dié kothuis is perfek vir alleenreisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié losstaande kothuis is ingerig met 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het ook 'n kas, 'n tafeltjie en stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike tuin en sitarea onder die lemoenboom en onderdakparkeerplek is in die agterplaas beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pierre S
5.0
Aangename verblyf. Vriendelike ontvangs, goed toegeruste fasiliteite en veilige parkering.
Okt 2025
Mark C
Besigheidsreis
5.0
Rustig en ontspannend. Die kothuis was regtig soos 'n "home away from home" veilig, rustig en goeie waarde vir geld.
Apr 2025
Henry O
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly, alles wat jy nodig het.
Sep 2024
Istvan Llewellyn N
5.0
Nice, very nice! Private with everything you can need to make your stay comfortable. I loved the place and will return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Chantelle C
5.0
Skoon, veilig en vriendelik. Sien sterre.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 154 Readman Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Readman154 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 400
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 154 Readman Street, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbbd6a756b21e07dbc744f19204bf1dd3047ebcb0f1b6bf78cb6d3d2f3326be288a55b353c185093e22c6e2169376213f97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 1 mens 6 5 1 5 154 Readman Street Klerksdorp 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8417079 26.6579029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang