Successfully reported

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elsje V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ons het ’n wonderlike tyd gehad en heerlik gekuier! Die eienaar was baie vriendelik, die uitsigte asemrowend, en die hele ervaring was onvergeetlik. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag, Elsje, baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Baie bly julle het julle wegbreek hier by ons terdeë geniet. Tot weer siens. Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Asemrowend, rus vir die siel. Ons het die eerste keer Rebellie toe gegaan in 2009 en was ons kuierplek elke nuwe jaar, dis so rustig en beeldskoon. Nou was dit die eerste keer in 10 jaar wat ons weer daar gekom het en besef net elke keer hoe wonderlik die plek vir jou siel is. Baie dankie vir Wynand wat so goed vir ons gesorg het. Alhoewel dit die eerste aand gereën het, kon ons vir ure voor die lieflike kaggel sit en kuier. Wat 'n voorreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Tanya - baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg! Baie bly dat julle jul tyd hier by ons terdeë geniet het. Tot weer siens. Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas

Nadene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Onvergeetlik. Dit was ongelooflik lekker gewees, ons almal het dit baie geniet, ek en my man, die kinders en selfs ons honde - sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Nadine - baie bly om te hoor julle het ongelooflik geniet hier by ons. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Tot weer siens. Groete, Wynand Rebellie, Gaste Plaas

Gert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Clarens bly 'n goeie bestemming. Lekker stil in die berg. SUV, bakkie of 4x4 is beter want die pad is interessant, maar nie baie tegnies nie. Fantastiese uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag, Gert, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Die pad is "interessant" gemaak a.g.v. ongelooflik baie reën wat ons in die 3 weke voor julle aankoms ontvang het - baie meer as normaal vir die periode. Voor dit het ons die pad 2 keer mooi geskraap, maar die reën het ons werk ongedaan gemaak a.g.v. die topografie. Gewoonlik kom mense met gemak met gewone motors na die plaas. Baie bly julle het die tyd hier by ons terdeë geniet. Tot weer siens, Wynand. Groete, Rebellie Gaste Plaas

Pierre G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Basies, maar alles wat jy nodig het. Ons het lekker gekuier en gerus. Rebellie is nie vir mense wat heeltyd wil rondry en daagliks na Clarens toe wil gaan nie. Dit neem ongeveer 30 minute om van die huis na die teerpad te ry. As jy egter wil kom rus en die beeldskone natuur waardeer, is dit beslis die plek vir jou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Pierre. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het die wegbreek hier by ons geniet. Groete Wynand Rebellie Gaste Plaas

Rarang S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Snowcation. My stay coincided with the snowfall in FS. The owner's partner offered to drive my crew in her car for snow sighting at no cost. The couple was helpful as our car would slip in the mud caused by the snow. We were all overwhelmed by the generosity from the owners. Keep up the good work in hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Good day Rose, thank you very much for the positive feedback. Really glad that you had a memorable experience on our farm as well as the snow on Golden Gate. It was a pleasure having you and your friends here on the farm. All the best, Wynand Rebellie Guest Farm.

Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Richard - baie bly julle het die wegbreek hier by ons geniet. Tot weer siens. Groete.

Johan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Stilte en ruimte vir die siel. Die stilte en ruimte was heerlik. Baie stap opsies met asemrowende uitsig. Sal graag 'n slag in die somer wil terugkeer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Johan - baie dankie vir die positiewe terugvoer asook die besoek! Baie bly julle het die tyd hier by ons geniet. Die somers is iets spesiaals om te ervaar! Groete Wynand, Rebellie Gaste Plaas

Dave N
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Pragtige natuurskoon! Ons het ons verblyf by Rebellie sommer baie geniet! Al ons verwagtinge is oortref. Wynand is die perfekte gasheer en het alles gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Goeie dag Dave, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die wegbreek hier by ons terdeë geniet. Tot weer siens, groete Wynand Rebellie Gaste Plaas.

Ria M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Heerlike kuier saam met vriende. Stil en ontspannend. Pragtige plaas. Alhoewel dit slegs 14 km van Clarens af is, is die grondpad 'n uitdaging. Dit is heerlik stil op die plaas en die wild was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Baie dankie vir die terugvoer, Ria, asook die besoek op ons plaas. Baie bly julle het die tyd hier geniet. Groete, Wynand, Rebellie Gasteplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rebellie, Off the R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6deb07f60dbc94ddefdab4a224a8d5ce52d941cf329a7e021ac385b6f01b45e31e7eb37b02b957688065dd30ce54caef0f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.581924669924 28.494187996365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang