Successfully reported
+25

Rebokkop

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Rebokkop is 'n bekoorlike plaashuis wat selfsorgverblyf op die oewer van die Vaalrivier bied. Die plaas is net 'n entjie se ry vanaf die dorp Vredefort geleë.

Verblyf beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Daar is 4 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens bevat. Die badkamers is elkeen toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en pizza-oond asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die lieflike stoep kyk uit oor die rivier en het braaigeriewe en 'n etenstafel. Daar is ook 'n speelkamer vir kinders.

Gaste kan in die area visvang, bergfietsry, voetslaan, perdry en rotsklim.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chris H
Gesin met tieners
5.0
Spacious. Had everything we needed. Lovely holiday home. Kids loved the fishing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Martin K
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. The location is well away from all towns and cities, but near enough in an emergency. The road is okay but could be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jo-ann D
5.0
Hemel tussen die berge en die rivier. Stukkie hemel tussen die berge en die rivier. Sal enige dag teruggaan! Die huis was ingerig met alles wat ons no...
Sien meer
Apr 2025
Cobus B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike kwaliteit gesinstyd. Ons het heerlik gerus langs die stil waters. Daar is alles wat 'n mens benodig en nog meer. Plek vir die siel om te rus....
Sien meer
Mrt 2025
Eben V
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Awesome and relaxing, fishing was excellent and the location was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Rebokkop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: S212, Rebokkop, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c43dac34e6fb567e7e50944468539a0c3f3e73fc03b2a517887d0550bbb7a8564e8357fcba160ae17d67bc2948ae7c96033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 12) 41 5 1 5 S212 Rebokkop 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.9097728 27.2616153
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang