Red Aloe Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm 811 Portion 148, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Red Aloe Farm is 'n selfsorgkothuis sonder kragtoevoer, geleë op die eienaar se plaas, net buite Tesselaarsdal, ongeveer 48.7 km van Hermanus af. Dit is die perfekte wegbreekplek vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gemaklike toevlugsoord in die Overberg.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Beide die onderste verdieping en die solderkamer is elk ingerig met 'n koninggrootte bed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, 'n glasskuifdeur wat oopmaak in 'n unieke buitestort, 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se gerief is daar 'n kaggel.
Gaste kan 'n buite-onthaalarea met ruim sitplek, 'n vuurput en ongerepte uitsigte oor die omgewing geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 811 Portion 148, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm 811 Portion 148, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang