Successfully reported
+42

Red Coral @ Strand Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Norman Street, Red Coral, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Red Coral @ Strand Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die Strand. Dit is ideaal vir 'n wegbreek by die see saam met familie en vriende aangesien dit net 'n entjie vanaf die strand geleë is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel, stoele, 'n gasbraai en 'n uitsig. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Norman Street, Red Coral, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Coral @ Strand Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 035
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 035
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Norman Street, Red Coral, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00ec619d0137bb6210a3ec31c69b54abc712245360079f556dd872cf1b925467e2115f7863ca61f0d0bdb49e5e7744b2a39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10 Norman Street Red Coral 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123181111383 18.832973974333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang