Successfully reported

Red Coral 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Erfaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great. It was exceptional. Had a warm welcome with no issues. Spacious apartment. Will be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Good day Erfaan Thank you so much for the kind words. We look forward to welcoming you again. Kind regards Magdie

Shirley R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Cozy home away from home. I'm so grateful for my stay at this wonderful apartment! The space was clean and cozy, making me feel instantly at home. The host was incredibly kind and welcoming, going above and beyond to ensure I had everything I needed. Their hospitality made a huge difference, and I truly appreciated the warm touch they brought to my stay. The location was perfect, with easy access to the beach and amenities. I highly recommend this apartment to anyone looking for a comfortable and welcoming place to stay. Thank you for making my stay so special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Shirley Thank you so much for your kind words. We look forward to welcoming you again. Kind regards, Magdie

Genobia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Onvergeetlike, en lekkerste kuiers, saam met ons gesin. Ons "journey" met Magdie, die oulikste gasvrou, het begin die oomblik na ons, ons bespreking gemaak het. Sy was tydens ons telefoniese gesprekke reeds so vriendelik en gasvry. Haar oulike woonstel was perfek, ons kinders wou nie huis toe gaan nie. Hulle het gevra; Mamma kan ons weer hier kom oorbly?: maar beslis is dit 'n definitiewe JA. Baie dankie aan Magdie en die webtuiste vir 'n onvergeetlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom!

Petrus N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal vir seker weer daar woon. Ons verblyf was baie aangenaam en gemaklik in alles wat ons benodig het en die ligging. Die gasheer was baie behulpvaardig en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien!

Yolande D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Daar was net nie 'n haardroër soos geadverteer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Yolande Dankie vir die terugvoer. Die haardroër is in die hangkas se rakkies. Groete, Magdie

Ebrahim G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

The stay was amazing. Would definitely book again. The apartment was spacious and close to the beach. Very secure and easy to access. The host was very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Thank you so much for the beautiful words. We look forward to hosting you again soon.

Christa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons het fantasties gebly. GPS vat jou net deur 'n slegte gebied i.p.v. kusweg om.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Christa Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom. Groete, Magdie

Elizabeth F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

We had a nice time at the apartment. Very spacious. Amazing weekend with my loved ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Thank you so much for the review. Please visit again soon.

Gershwin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig. Relaxing. Rejuvenating. Ons het sommer baie lekker gebly! Dit is ideaal vir vriende, familie en paartjies, selfs vir kinders! Dit was awesome!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom. Groete. Magdie

Charlene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Well situated, clean and a perfect fit for what we needed, friendly reception. The place is so well situated that the normal Strand winds don't bother you if you want to sit outside or have a braai. It's so nice that it is close to the beach for evening strolls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdie
Red Coral 2
Hi Charlene Thank you so much. We look forward to hosting you again soon. Kind regards Magdie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magdie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Norman Street, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd31687c9397acd2b319578c70b7b65689c1fee177246eaa02805658a3d124d5ec3db14c4d53ac2b8575201141f2149f73a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 17 Norman Street Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123193330633 18.833016326389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang