Red Coral 2
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Norman Street, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Red Coral 2 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kusvakansie saam met familie aangesien dit net 200 m vanaf die gewilde Strandstrand geleë is.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Tydens beurtkrag is daar 'n herlaaibare lig. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met wifi en Chromecast.
Gaste kry veilige onderdakparkeerplek in die kompleks. Die ligging van hierdie woonstel is naby verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magdie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Norman Street, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Red Coral 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Norman Street, Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang