Successfully reported

Red Fin Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ferg C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect. Stunning location and cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ontvlugting. Knus kuiers om die vuur. Pynlik netjies. Lang ente stap. Weersiens. Fantastiese uitsig. Ontvlugting. Só lekker as gesin om die vuur in die knus kuierarea gekuier. Ten spyte van die kragonderbreking steeds warm stortwater gehad! Gasheer en gasvrou het ons baie welkom en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons wil hier bly! Stukkie hemel. Pragtige natuur en uitleg. Mareli is 'n great gasvrou. Die verblyf is perfek vir 2 pare. Lekker houtstoof en binne kaggel want dit was koud. Wonderlike buite braai met mooi uitsig. Maklike toegang en privaatheid met ongelooflike natuur en uitsigte oor die berge. Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekker rus naweek. Ons het so lekker by Red Fin gekuier. Ons is vriendelik ontvang. Het heerlike appels by ontvangs gekry. Die ligging is perfek, dis so mooi en saans hoor jy die rivier loop terwyl jy slaap. Jy kan ook vir ure na die sterre sit en kyk. Die huis is gerieflik en goed toegerus. Ons was selfs twee keer per dag in die ysige water by die poele, so so lekker verfrissend. Definitief 'n goeie wegbreek van die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The stay was wonderful and definitely worth it. The stay was beautiful and remote. The cottage has everything you need, including your own private waterfall and the best nighttime stars you will ever see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mareli
Red Fin Cottage
Thanks Matthew, we enjoyed having you and your wife at Red Fin Cottage. Trust you had a special anniversary.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 225
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 225
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 225
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303 De Straadt Boerdery, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA549606d7ef1b43c03cada0a50922088273be892b5c2c9b8976d1494901563bb066a703711557faea5b73ce2f8e0bff37cf84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 225 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R303 De Straadt Boerdery Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721648597286 19.230577647685
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang