Successfully reported
+35

Red Roof Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A Erasmus Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë.

Red Roof Gastehuis bied verblyf in 6 tipes slaapkamers. Al dié slaapkamers is smaakvol ingerig en gemeubileer, en het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het lugversorging, WiFi, asook koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan in die rustige tuin ontspan of 'n drankie by die kroeg op die perseel geniet.

Die verblyf het sonkrag wat die ligte, WiFi en TVs aanhou tydens beurtkrag. Die luukser eenhede se lugversorging sal ook werk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ciska R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Vriendelike diens. En ons is verras deur drie bonus harige gashere wat by ons gekuier het. Sal beslis weer b...
Sien meer
Sep 2025
Marie G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek. Heerlik gekuier en gerus. Ontbyt is uit die boonste rakke!
Aug 2025
Hester K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike staff. Uitstekende plek, ek sal enige tyd weer daar slaap.
Jun 2025
Morne B
Besigheidsreis
5.0
Goed geleë en gasvryheid. Kos is heerlik wat hulle aanbied.
Jun 2025
Arno D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig, netjies en so mooi elegante plek. Dit was amazing, mooi en baie lekker.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35A Erasmus Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Red Roof Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A Erasmus Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5ZTQ5NDI2LTRjZmQtNDMyNC05ZjM1LWMzODg0NDk5NjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 35A Erasmus Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.040408463351 29.903362834457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang