Successfully reported

Redberry Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Riaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Wonderlike ervaring! Ons het onlangs weer by die Redberry Farm gebly, en soos altyd was dit ‘n wonderlike ervaring! Die ligging is uitstekend – rustig, mooi en perfek vir ‘n wegbreek. Dit was al ons tweede keer wat ons daar woonagtig was, en ons sal dit beslis weer besoek. Wat dit ekstra spesiaal maak, is hoe kindervriendelik dit is. Ons kinders het heerlik gespeel en gebruik gemaak van die parkfasiliteite en alles wat die plaas te bied het. Dit is altyd lekker en ons beveel dit met graagte aan aan enige gesin wat wil ontspan en kwaliteit tyd saam wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig, mooi, vredevol. Dit is 'n ongelooflike plek. Ons sal definitief weer daar bly. Stunning ligging, beveel dit aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

So much to do on Redberry Farm. A lovely cottage with everything you could ever need. So many activities and places to eat on site. Staff were friendly and it was great to meet the owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Casper K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Excellent. Enjoyed it, will go again. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Wonderlike verblyf. Pragtige kothuis met wonderlike diens van die gasheer af! Hy is so bietjie aan die "pricey" kant, maar dit was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Redberry Farm
Redberry Farm
Goeie dag Mia, Baie dankie vir die boodskappie en die positiewe terugvoer. Vriendelike groete

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Alles in een. Baie lekker gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tania C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A brilliant . Was a lovely place to stay, all facilities were great. People were so friendly; it was a pleasure to stay here. A big plus was that we had no load shedding affecting us, and of course the free strawberry picking was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Puik! Puik ligging, Puik diens. Puik aktiwiteite vir kinders en die hele gesin. Definitief 'n regmerkie op alle vlakke! Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Pragtige plaashuis. Redberry Farm het uit hul pad gegaan om ons by die restaurant te akkommodeer al was die kombuis reeds gesluit. Mooi plaashuis met al die nodige om dit gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rejane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Beste verblyf ooit! Redberry Farm het 'n wonderlike ligging, baie om kinders mee besig te hou, pragtige kothuis en fantastiese personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Redberry Farm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Road, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMzAxMDQ2LTZlYTItNGQ3Yy1hYWNlLWIwNmY5ZWY2ZTdkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Geelhoutboom Road Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.958525 22.382356
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang